Billie Eilish

Billie Eilish
Eilish by die 2019 iHeartRadio Music Awards
Gebore
Billie Eilish Pirate Baird O'Connell

18 Desember 2001 (2001-12-18)
Beroep
  • Sangeres
  • liedjieskrywer
Ouers
Musikale loopbaan
Genres
InstrumenteStem
Etikette
AssosiasiesFinneas O'Connell
Webwerfbillieeilish.com

Billie Eilish Pirate Baird O'Connell (/ˈbɪl ˈlɪʃ/), gebore op 18 Desember, 2001) is 'n Amerikaanse sangeres en liedjieskrywer. Sy het die media se aandag begin trek in 2016 to sy die liedjie "Ocean Eyes" op SoundCloud vrygestel het. Daarna is dit vrygestel deur Interscope Records wat verwant is aan Darkroom. Die liedjie is geskryf en vervaardig deur haar broer Finneas, saam met wie sy opvoerings doen. Haar debuut EP, Don't smile at me (2017), het die top 15 in die VSA, die Verenigde Koningkryk, Kanada en Australië bereik.

Eilish se debuut album, When We All Fall Asleep, Where Do We Go? (2019) was bo aan die lys van Billboard 200 en het ook die beste opvoerende album van 2019 in die V.S.A. geword. Dit het ook nommer een posisie gekry in die Verenigde Koninkryk behaal. Die album het ses liedjies wat reeds een van Billboard Hot 100 se top 40-liedjies was: "When the Party's Over", "Bury a Friend", "Wish You Were Gay", "Xanny", "Everything I Wanted",[lower-alpha 1] and "Bad Guy" Laasgenoemde lied het ook haar eerste nommer een enkelsnit in die V.S.A. geword.

Eilish het 13 platinum en vier goue enkelsnitte in die V.S.A. van Januarie 2020 ontvang.[1] Haar toekennings sluit in: vyf Grammy-toekennings, twee Amerikaanse Musiek-toekennings, twee Guinness World Records-toekennings, en drie MTV-Video Musiek Toekennings. Sy is die jongste persoon en die eerste vrou om die vier belangrikste Grammy-kategorieë te wen: Album van die Jaar, Rekord van die Jaar, Liedjie van die Jaaren Beste Nuwe Kunstenaar in die dieselfde jaar.[2]


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "lower-alpha", but no corresponding <references group="lower-alpha"/> tag was found

  1. "Gold & Platinum - Billie Eilish". RIAA.com. Recording Industry Association of America. Besoek op 20 Januarie 2020.
  2. Gonzalez, Sandra (26 Januarie 2020). "Billie Eilish has a history-making night at the Grammys". CNN (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020. Besoek op 27 Januarie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search